| | Melkbosstrand, 'n klein skatkis op die weskus, net buite die grepe van Kaapstad se gewoel. 'n Dorpie wat skitter met juwele van mense. Die NG Gemeente het 'n gemeentegetal van 3200 en wanneer u deur die webtuiste blaai, sal u sien Melkbosstrand is allesbehalwe 'n slapende kusdorpie! Ons strewe om God se Naam hoog te hou, ons reik uit na mekaar, ons lag saam en ons vee die trane saam af. Ons heet u, die kuburbesoeker, baie welkom en hoop u ervaar die sprankel van ons geseënde gemeenskap! | | | Eredienstye: | | Kantoorure: | | Maandag: 10:00 tot 13:00 Dinsdag tot Donderdag: 8:00 tot 13:00 Woensdagaande: 17:00 tot 19:00 Vrydag: 8:00 tot 12:00 | | | NUUT!!! | ONS NOOI ALMAL OM DEEL TE NEEM AAN:
ONS BLOG. | | Die Visnet NOU elektronies beskikbaar!!!! | Ons nooi ook graag nie-gemeentelede om 'n bydrae te maak. | | | | Kom bid vir ons gemeente in die gebedskamer by die koffie-kroeg vanaf 09:45. Almal welkom. | Sondag 1 Augustus 2010 | | Sondag 8 Augustus 2010 | | 8:45 - Eerste diens - Mike Burnard | | 09:30 Een diens: Dr Hennie Swanepoel | | 10:15 - Tweede diens - Mike Burnard | | | | Mike Burnard hanteer die jaarlikse instelling van die Geloofsofferbelofte. | | Lofprysingsdiens | | Tema: Ware aanbidding | | | Deurkollekte: 25 Julie: Spes. Kol. Eiendomskommissie (Melkbos) R1547.10 is ontvang.1 Aug: Spes. Kol. Omgeehulpfonds | | | | 08:45:Hoërskoolkategese en belydenisklas: Dr Francois Hanekom | | | 10:15: Laerskoolkategese: Laerskooljeug en ouers woon eerste deel van die tweede diens by. Daarna verdaag hulle na die saal. | | Geen kategeseskole a.g.v. langnaweek. | | 19:00: Blokwyksbyeenkoms: Dr Francois Hanekom . Al Francois se blok-kerkraadslede: ouderlinge, diakens en dienswerkers moet ook asb. hierdie byeenkoms bywoon. | | 19:00:-19:00 Lofprysings-diens - Dr Marius Falck
| | Dr Marius en Terina woon hierdie naweek ‘n SAQA-kursus by. | | | | | Jan 10 / Feb 10 / Mrt 10 / April 10 / Mei 10 / Junie 10 / Julie 10 / Aug 10 / |  | | |  | | |  | | |   | | | Loer gerus in by die Cum Boeke skakel en jy kan dalk die eienaar word van een van die boeke van die maand. Boeke beskikbaar by Cum Boeke. | 2/4/2010 |
|